Artisto: | Kramer David (Afrikaans) |
Uzanto: | Jarvis Izbach |
Daŭro: | 120 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 4 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Bazvalorа |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
Royal hotel
David Kramer
chorus:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pel
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
C F C G C
verse:
C G
Ken julle vir Duppie sy bynaam is dop
C F
Hy't vir die Springbok' 'n doelgeskop
C G
'n Lee bier blik kan hy maklik platdruk
F G
Met net een hou teen sy groot voorkop
C F C G C
bridge:
C G
Nou stel ek voor my ou vriend Fanie
C F
Daar's niks te wereld wat Fanie pla nie
C G
Ontmoet hom in die straat, Se: "Hoe gaan dit ou maat?"
F G
Se Fanie: "Nee ek kan nie kla nie". Maar
chorus:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pel
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
C F C G C
verse:
C G
En hier sit die speurder Sersan' De Kok
C F
Hy drink sy whiskey so on the rocks
C G
'n Koel komkommer, Ons noem hom op sy nommer
F G C
Hy's double 'O' double 'O' Sev..en (De Kok)
C F
Hier sit die manne. Hier sit die manne.
C F
Hier sit die manne. Hier sit die manne. Jaa
chorus:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Hotel
F G
Ek ken mos vir Almal ek is almal se Pel
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk die met nog so 'n doppie daar
C F C G C
verse:
C G
Van die noordweste kom Karel Bester
C F
Dra Kortmou hemp en 'n Khaki broek
C G
Lank terug gebore, Hare kort om sy ore
F G
Hy's lief om te lag hy's lief om te vloek
(Slow down)
C G
Hier langs die til sit 'n man so stil
C F
Daar's trane in sy [h]oe
C G
Hy se hy's die baas van 'n bankrot plaas
F (Normal) C G C
Hier ver... van die Klein Karoo
outro:
C
Maar dis lekker
F C G C
Dis lekker, Dis tog lekker hier
F G
Musiek op die draadloos en skuim op my bier
C F
Luister ou vrind daar agter die bar
C F C G C
Hoe lyk dit met nog so 'n doppie daar
C F
Hier sit die manne (sa). Hier sit die manne.
C F
Hier sit die manne. Hier sit die manne. Jaa
end:
C F C G C
Hier sit die manne in die Royal Ho..tel...