Artisto: | Afrikaans Traditional (Afrikaans) |
Uzanto: | Jarvis Izbach |
Daŭro: | 100 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 4 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Ne definita |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
[VERSE]
G C G
Ou ryperd, ons ry die pad tesame
D
Ou ryperd, deur die lewensbane
G C G
Wanneer jou ry-dae verby is, gaan jou ou lyf lekker rus
D G
Jy, ou ryperd van my
[PRE]
G
Jaag maar aan, ou maat
Die maan die skein helder vanaand
Jaag maar aan, ou maat
D
Die nooientjie sy wag daar vanaand
[VERSE]
G
Hoor hoe tjank die jakkals, by die rivier se brug
C G
So dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan, ou maat
D G
Want die nooientjie sy wag daar vanaand (haha)
[PRE]
C G
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, ou perd
A D
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou maat
G
Dra my oor die rivier se brug
C G
Dra my op jou lekker ou rug
D G
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas
[END] then [VERSE 1]
C G
Jip-pie Jip-pie jip, Jip-pie Jip-pie jip, ou perd
A D
Daar's voer en rus en jy doen jou bes, my ou maat
G
Dra my oor die rivier se brug
C G
Dra my op jou lekker ou rug
D G
Na my nooi Sannie, die dogter van Tant Annie op die plaas
einde