| Artisto: | Afrikaans Songs (Afrikaans) |
| Uzanto: | Jarvis Izbach |
| Daŭro: | 130 sekundoj |
| Komenca paŭzo: | 12 sekundoj |
| Tononoma sistemo: | Ne definita |
| Sakra: | |
| Komentoj pri tabulaturo: | - |
O Brandewyn Laat My Staan
-------------------------
G
O, brandewyn laat my staan
C
O, brandewyn laat my staan
D
O, brandewyn laat my staan
G
Want ek wil nou huis toe gaan
G C G
As al die riviere vol brandewyn was
D G
Wie wil dan water he
G C G
As al die riviere vol brandewyn was
D G
Wie wil dan water he
G C
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan he
D G
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan he
G C
Wie wil dan, wie wil dan, wie wil dan he
D G
Wie wil dan water he