Artisto: | Koos Du Plessis (Afrikaans) |
Uzanto: | Christo de Beer |
Daŭro: | 130 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 12 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Ne definita |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
Onthou jy nog (Koos du Plessis)
D D7 G
Onthou jy nog die dae
D A
van wens-ons-was-al-groot;
D D7 G
al ons wysheid en ons vrae
D A D
na die lewe en die dood?
A
Die dag was veertig volle ure,
D A D
die nag was net een oogwink kort,
D7 G
en ʼn venster was die mure om nos heen
D A D
wat later sel sou word.
D7 G
Onthou jy nog die tye
D A
Van liefhê, droom en bou;
D D7 G
En die later dae se swye
D A D
Om iets van alles te behou?
A
Tog vreemd die tyd se laaie.
D A D
Die lewe is so bitter kort.
D7 G
Dat ons na al ons paaie, iedereen
D A D
Weer kind, maar wees moet word.