Artisto: | Volksliedjies (Afrikaans) |
Uzanto: | Random Stuff |
Daŭro: | 130 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 12 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Ne definita |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
Volksliedjies - Wandellied
--------------------------
G
As ek moeg word vir die lewe in die stad,
A D
Lok my die wandelpad. (2x)
G D
In die veld pluk ek ‘n wandelstaf
G
Van die naaste doringboompie af,
C D G D
En sing my wandellied, en sing my wandellied.
Of ek luister na my eie voeteval
Op pad oor berg en dal. (2x)
Dan’s ek weer die eensaam wandelaar
Van die lekker landstreek wie-weet-waar,
‘n swerwer lewenslank, ‘n swerwer lewenslank.
En die blou plafon wat oor die velde strek
Sal saans my sluimer dek. (2x)
En die sterreheer sal kom en gaan
Oor die maanverligte hemelbaan
En vriend’lik wink van ver, en vriend’lik wink van ver.
Woorde: Eitemal
Musiek: Tradisioneel