Artisto: | Volksliedjies (Afrikaans) |
Uzanto: | Random Stuff |
Daŭro: | 130 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 12 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Ne definita |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
Volksliedjies - Trekliedjie
---------------------------
1ste Vers:
G C G
Die sweep het geklap en die wawiele draai
G D7 G
Agter die rooispan aan
G C G
Ons harte is swaar, die skeiding is daar
B7 D7 G
Van die plaas waar ons tuiste staan
Koor:
G C
Trek oor die vlakte, trek oor die rant
G Em D7
Stadig nou! Briek aandraai!
G
Hotagter! Haaragter!
C G D7 G
Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!
G C
Uitspan vannaand, uitspan vannaand
G Em D7
Uitspan op Mooifontein!
G
Hotagter! Haaragter!
C G G D7 G
Vat nou die wa! Geluk lê net om die draai!
2de Vers:
Met jou aan my sy, o liefste van my
Dan vrees ek geen gevaar
Die wildernis in, om die vryheid te win
Daar word ons drome waar
Koor
Woorde: A.E. Carinus-Holzhausen
Musiek: Walter Kittredge