Artisto: | Koos Kombuis (Afrikaans) |
Uzanto: | Random Stuff |
Daŭro: | 130 sekundoj |
Komenca paŭzo: | 12 sekundoj |
Tononoma sistemo: | Ne definita |
Sakra: | |
Komentoj pri tabulaturo: | - |
Koos Kombuis - Ons En Hulle
---------------------------
D F#m G A D
D F#m
Almal is dronk, almal wonder wat gaan aan
G A
Almal is net actors op die lewensbaan
D F#m
Almal skink hulle drankies by dieselfde kraan
G A D F#m G A
Maar o die angs en o die waan van ons wat buite staan
D F#m
Ons en hulle, ons en hulle
G A
Hulle braai die tjips ons kou die skille
D F#m
Rusland se missiele, Amerika se pille,
G A
Maties teen die Ikeys, WP teen Bloubulle
D F#m
Maar benewens ons pupille is daar baie meer verskille
G A D F#m G A
Tussen ons en hulle, ons en hulle, ons en hulle
D F#m
Almal ken die feite maar niemand kan verstaan
G A
Almal wil graag kom, maar weet nie waar om te gaan
D F#m
Almal is gepla met die son en die maan
G A D
Maar o die vrees en o die dieper waan
F#m G A
Van ons wat buite in die reën staan
Woorde & musiek - Koos Kombuis
www.kooskombuis.co.za